Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Ek geniet dit altyd daar, vriendelike mense. Ek dink dit kan die dorp van die jaar wees."
"Munisipaliteit moet sokkies optrek om nie by Wes-Kaap goeie standaarde af te steek nie!"
"Prince Albert has much to offer if you enjoy a peaceful, relaxing stay in the country with a Saturday market, galleries, restaurants, antiques- able to still safely walk through the streets and note the mixture of farm and town together. A walk up the "Koppie" is always a must and a ride down the Weltevrede road or up the Swartberg Pass to the Hell is always recommended if you enjoy gravel travel. To truly appreciate and soak up the atmosphere you need to stay a few nights to explore and relax."
"Bly 'n voorreg om Kaapstad te besoek - soveel besienswaardighede. Ons het die rooi bus ook baie geniet."
"Hermanus is 'n wonderlike dorp, ek gaan ten minste een keer 'n jaar daarheen vir 'n wegbreek met vriende, en dit voel nooit na genoeg nie. Die restaurantarea is heerlik en verrassend besig en bedrywig vir die wintertydperk wat ons nou daar was. Daar is ook wonderlike staproetes in en om Hermanus vir mense wat bietjie avontuur soek, en as mens die jaar reg vang, dan kan mens walvisse sien van die walvisroete af. Die natuurskoon en kusdorp-gevoel van Hermanus lok my elke jaar terug."
"Wêreldklasstad! Daar is soveel geleentheid om die beste ervaring te kry sonder om die sak te veel te verdun! Die "hop-on hop-off" bus is bekostigbaar en 'n baie goeie opsie om soveel as moontlik te sien en te doen."
"Great harbour with a seafood restaurant, added bonus was seeing stingrays up close. Wooden walkways along the beach are awesome. Great for wheelchair and pram access. Very friendly town."
"There are bargains available in antique and pre-loved shops provided one knows the value of goods. Restaurants are good with interesting options on the menu. Carola Ann's is a good example of such a restaurant."
"Sedgefield is 'n pragtige kusdorp met vele aktiwiteite beskikbaar. Is ook goed geleë om die Tuinroete te verken."