Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Love Greyton, outdoors mecca with loads of options of active things to do. Great places to eat. Only thing that really concerned me was I felt I needed to keep all my stuff under lock and key all the time. So security was a concern. Otherwise I will be back."
"Ek sal in Uniondale oorbly, spesifiek om by die Schulteheim hotel te bly en by die Hungry Ghost te eet."
"Baie oulike dorp, maar ander dorpies in die omgewing is meer toeristevriendelik. Mense van die dorp is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Eetplekke baie goed in die dorp."
"Dit sal goed wees as die gastebedryf in Grabouw miskien kyk of daar nie dalk beurte gemaak kan word om te verseker dat daar meer maaltydopsies vir aandete ontwikkel kan word vir mense wat oorslaap nie. Die wyne wat ons geproe het, was oor die algemeen goed, maar ongelukkig kan sommige plase net met vooraf reëlings besoek word. As hulle wel een of twee dae 'n week sou adverteer sou dit die opsies natuurlik baie uitbrei."
"Give more discounts and specials to RSA citizens to make domestic travel more affordable."
"A hidden gem on the West Coast, while small it has an interesting history and places to enjoy!"
"It's a beautiful, quiet place. Only drawback we found, was the shortage of halaal restaurants and cafés, but wasn't that big of an issue."