Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
Prince Alfred Hamlet, Western Cape
Mon Desir Gastehuis"Ongelooflike mooi ligging! Probeer Geldenhuys Slaghuis se eie wildswors!"
"Daar is soveel interessanthede om te doen en te sien in en rondom Clanwilliam. Die dorpie se vriendelike atmosfeer is merkbaar en ons sal beslis in die toekoms weer daarheen gaan!"
"Strandfontein het een restaurant en winkeltjie met beperkte items. Met goeie kookgeriewe kan mens eerder self kos saamneem. Karavaanpark baie netjies."
"Be sure to pop in to Nature’s Way farm stall for fresh vegetables, excellent cheese and delicious baked goods."
"Cape Town has an array of splendid activities, rich cultures and the most delicious sights, beaches and overall holiday gees!"
"Pragtige natuur, baie mooi omgewing, strand en see. Dit het ons hart gesteel!"
"Die beste swemstrand met strand wat kilometers vêr strek, pragtige staproetes deur die natuurreservaat, en lekker visvangplek van die hawe af."
"Ons het lekkerder gekuier as wat ons verwag het. Nadat die strande gesluit is, het ons ontdek hoe baie ander dinge die omgewing bied."
"Geniet die natuurskoon, rustigheid in Hermanus, asook al die winkels met kuns, boeke en dekor. Heelwat goeie eetplekke en koffiewinkels."
"Paternoster is 'n juweel. Ongerep en opvallend skoon. Die restaurante is egter ongelooflik duur."
"Die omgewing bied die nodige afsluiting van die alledaagse gewoel en 'n mens kan net die stilte geniet en in die natuur ontspan."
"Kaapstad is ideaal as jy vir 'n kusvakansie wil kom. Genoeg besig vir die wat hou van die stad, met baie toerisbestemmings om jou vir 'n tydjie besig te hou."