Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Waterfront en Seepunt was baie aangenaam. Die strate is skoon en die besighede is interessant."
"Aurora is a small town. Very quiet and clean. There is only one shop that's closed on Sunday's."
"'n Unieke en pragtige Weskus-dorp, maar daar sal tog gekyk moet word na die gebruik van alkohol op die strandgebied. Ons as eerste keer besoekers het dadelik die alkoholgebruik in die braai-area opgemerk en dan ontuis gevoel omdat ons weet dit word nie toegelaat op strande en publieke areas nie."
"Prince Albert is 'n pragtige dorpie en daar is so baie om te sien en te doen!"
"Mosselbaai is nog altyd my eerste keuse vir vakansie en sal graag daar wil gaan aftree."
"No shops so we had to travel to Bredasdorp, but that was not a major inconvenience."
"Mooi dorp. Baie skoon. Vriendelike mense, baie gasvry. Ligging besonders. Montagu is waar die voeltjies nog hard fluit."
"Pragtige skoon dorpie met baie om te sien. Appelkose pluk by De Krans was ’n heerlike ervaring. Baie goeie inligting by toeristekantoor."
"'n Pragtige dorpie met heerlike restaurante, winkeltjies en wynplase. Pragtige groen druiwe rondom dorpie maak dit mooi om aan die einde van die jaar te besoek."