Verified Reviews
Yzerfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Yzerfontein
Rated 4.7 out of 5 based on 1417 reviews.
"Yzerfontein is beautiful and very peaceful, perfect for a weekend getaway or holiday destination."
"Great town. Hope with next visit we can support restaurants better. Due to Covid level 4 some restaurants were totally close or closed early."
"Goeie ligging vir besoekers uit Kaapstad en ook die binneland. Heelwat toeristewinkels en 'n groot Spar wat dit onnodig maak om te veel goed van die huis af saam te bring."
"Yzerfontein is 'n fantastic plek om vir holiday te gaan. Die dorp se mense is baie vriendelik."
"Yzerfontein is vir my een van die mooiste kusdorpe en sal ek altyd daarheen teruggaan."
"Looks lovely! Will come back to explore a little more. Would day trips to Dassen Island be possible I wonder. "
"Yzerfontein is 'n pragtige dorp. Die strand is baie mooi en hondevriendelik - en langer as wat ons ooit in 'n dag sou kon stap! Baie verskillende voëlspesies is te sien, insluitende die bedreigde oestervanger. Kyk ook uit vir die oulikste dassies wat die klippe en son geniet. Daar is 'n hele paar uitstekende opsies vir seekos op die dorp - Skafti is die beste. En daar is 'n wonderlike Spar wat enige iets het wat jy aan kan dink. Selfoon-opvangs is goed vir 'n see dorp, en daar is fibre-internet ook op meeste plekke."
"As ek die Lotto wen, gaan ek daar aftree! Dit is die dorp met die mooiste, skoon strand wat ek nog gesien het, en die vriendelikste mense."
"Lovely small town, well-kept with good facilities, great beach, and more activities than you might expect!"
"Yzerfontein is ’n klein dorpie met baie ontwikkeling en die inkopiesentrum het alles wat jy kan benodig. Die strand is mooi skoon en veilig."
"Yzerfontein is 'n wonderlike seedorpie naby genoeg aan Kaapstad om te voel dat jy uit die stad is en lekker kan ontspan."