Verified Reviews
Yzerfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Yzerfontein
Rated 4.7 out of 5 based on 1417 reviews.
"Lieflike dorpie met als wat jy nodig het en 'n hele paar interessante plekkies en restaurante om te besoek."
"Die dorp is skoon en rustig. Lekker veilig om rond te loop en baie drawwers, oud en jonk op straat dus geskik vir buitelewe."
"Nice clean uncrowded beach but somewhat lacking the character of a coastal village like Paternoster."
"Wil dit nie "eintlik" adverteer nie, want so bang die juweel langs die Weskus word ook oorvloei met toeloop van gaste. "
"Yzerfontein is 'n klein Weskusdorp, maar dis beslis die plek om te gaan om te ontspan."
"Fantastiese skoon, netjies en vriendelike dorp. Ek het my hart verloor in Yzerfontein!"
"Plek is baie uitgerek. Nuwe area is meer as 5 km van die winkels af. Nie baie vermaaklikheidsgeleenthede vir die jong klomp nie. Darem is die strand en die see net so bekorend soos altyd."
"Beautiful seaside town with stunning beach walks. Very dog friendly. West Coast is the best coast!"
"Yzerfontein het baie potential om een van die beste vakansie-oorde te raak."