Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Beaufort-Wes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Beaufort-Wes akkommodasie
105 lekke plekke om te bly
Donkin House
Donkin Country House is 'n luukse 3-ster-gastehuis in Beaufort-Wes, 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die hoofstad van...
Aandblom Guesthouse
Aandblom Guesthouse skuil in Beaufort-Wes, 'n area wat bekendstaan as die hoofstad van die Karoo in die Wes-Kaap. D...
Matjiesvlei Farm Cottage
Matjiesvlei Farm Cottage is op 'n werkende plaas in die Nuveld-bergreeks, 30 km noord vanaf Beaufort-Wes. Dit is di...
Die Windpomp Guesthouse
Cape Karoo Guesthouse
Die gewilde en bekende Wagon Wheel Country Lodge is gerieflik net langs die N1 geleë. Die kamers is onlangs opgekna...
Die Herehuis is in die laat 1800's gebou deur Heer Kieser van Engeland en is twee strate vanaf die besige N1, in di...
Pane Vivente Garden Cottage
Pane Vivente Garden Cottage is in die stil woonbuurt Hospital Hill in Beaufort-Wes, ver van die besige N1-hoofweg, ...