Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Bloemfontein
4.1/5

Lees regte resensies van Bloemfontein van 2068 geverifieerde gaste.

Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bloemfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloemfontein akkommodasie

Bladsy 9 - 385 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense

Bains Lodge is op 'n stuk grond van 42 hektaar geleë, net 2 km wes van die Bloemfontein-grens. Dié lodge bied basie...

Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Swem
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

The Tranquil Guest Room is in die Groenvlei en Emoya-omgewing, in die noordelike buitewyke van Bloemfontein geleë. ...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Perdry
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Horizon Stables Guesthouse bied verblyf in 'n rustige gedeelte van Bloemfontein. Dié gastehuis is lekker naby Mimos...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Plaas Cottages bied selfsorg-eenhede en is op 'n privaat plaas net buite Bloemfontein geleë. Dit is ideaal vir gast...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense

Cottonwood Guesthouse Oasis in Waverley-weg in die rustige voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein in die Vrystaat pro...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense

EdelRose

Selfsorg in | Universitas, UniversitasBloemfontein
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)

EdelRose is in Universitas, Bloemfontein geleë. Die eiendom bied 4 woonstelle, Cosmos Sakpas, Aloe n Rose, Flora Co...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense

Stel26 Guest Room is 'n knus eenheid in die voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein. Dit bied gerieflike verblyf aan '...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense

Gratis kansellasie

Rus & Rose Gastehuis

Gastehuis in | Driehoek, DriehoekBloemfontein
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Rus & Rose Gastehuis is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf net buite Bloemfontein bied. Die gastehu...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)

Aanbod 15% af!
Gratis kansellasie

Premiere Gastehuis

Gastehuis in | Brandwag, BrandwagBloemfontein
Vanaf R980
R980 R833
per nag, vir 2 mense

Premiere Gastehuis is 'n moderne, luukse gastehuis. Ons het 5 dubbelkamers en 1 gesinseenheid wat ideaal is vir 'n ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf R980
R980 R833
per nag, vir 2 mense

Suikerbossie Guesthouse

Gastehuis in | Rooidam, RooidamBloemfontein
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)

Hierdie stylvolle en moderne gastehuis bied gerieflike verblyf in Bloemfontein in die Vrystaat. Suikerbossie Guest...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)

“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n plattelandse dorpie. Dié lekke plek is Suid-Afrika se hart se punt. Dit is die geregtelike hoofstad, die...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem