Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Jansenville, Sarah Baartman-distrik
Angora Lodge"The gravel roads are good enough to travel on and it is a peaceful place. The scenery between the towns beautiful."
Mount Croix, Sarah Baartman-distrik
Lodge On Munro"Baie netjiese, rustige plekkie. Sal beslis aanbeveel."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"It is a nice little town, however, if you are from the city then I would not recommend staying for longer than 2 days."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Kellys Beachfront Apartments"Nice small town. Great place for a peace of mind vacation."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
3 Main Royal Port St Francis"Hierdie verblyf is uit die boonste rakke."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Jeffreys Bay Luxury Apartments"Pragtig, lieflike skulpies. Vele surfers se droombestemming."
Ferreira Town, Sarah Baartman-distrik
Villa Delfini 2"Dit is een van my gunsteling vakansiebestemmings, sal volgende jaar weer gaan."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"Nieu-Bethesda is 'n pragtige dorpie met heerlike restaurante, fietsryroetes en kunswerke."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Doornberg Guest Farm"Very interesting town to visit, quaint and quirky."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"Die besoek aan die Uilhuis was 'n aangrypende ervaring. Ons is diep aangegryp deur die lewe en werk van Helen Martins. "
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
River Front Estate"Baie diere gesien wat besonder mak is, net die leeus het ons ontwyk vir 4 dae."
Framesby, Sarah Baartman-distrik
Lin's Guest Apartment"It was my first time at Framesby. I never knew even about it before. but its a nice place and very easy to find."
Bushmans River, Sarah Baartman-distrik
Rendezvous"Bushmans River is 'n baie rustige plek om net te gaan ontspan, sal dit enige tyd aanbeveel."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
Addo African Home, Restaurant and Safari"Dit is 'n definitiewe moet."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"Nieu-Bethesda is een van daardie plekke wat 'n mens terugneem na 'n era toe daar baie tyd was om te kuier, om rond te drentel en net om te wees. Dit is egter nie moontlik om Nieu-Bethesda met net een besoek 'in te neem nie', en daarom moet jy met jou vertrek reeds die volgende besoek beplan. "
Mount Croix, Sarah Baartman-distrik
Kirknewton"Gerieflik en sentraal na al die plekke van Port Elizabeth."