Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Somerset-Oos (KwaNojoli), Sarah Baartman-distrik
Avondrust Guesthouse"Die restaurant agter Avondrust is puik, bespreek net vroegtydig."
Kaap St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Seals"Die mooiste strande om te stap en die vars seelug te geniet."
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Elizabeth House"Beautiful area honestly but, to get there via that long road with all the shacks along the sides, was not very pleasant. It was kind of scary as we arrived there as the sun was setting so, when approaching the house we were not sure what to expect based on the informal settlements in before you reach the Seaview area. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Dis 'n gawe plekkie en ons sal beslis weer gaan, en ook ons vriende saamneem."
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Jessie's Place"Good and safe location to visit the southern parts of PE."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Garden Flat on Southey"Die paaie is absoluut pateties. Verder 'n lieflike dorpie met baie geskiedenis, lieflike ou geboue en baie vriendelike, behulpsame mense."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Starry Nights Guest House"Wonderlike belewenis! Dorpie is skoon en netjies met spesiale en vriendelike mense! Bookcovers boekwinkel is ‘n juweel! Uilhuis ‘n emosionele belewenis, maar die mense wat heeltyd iets aan jou wil afsmeer is aaklig. Netjies opgerigte afdakstalletjies is ‘n moet aangesien daar tans nie strukture is nie. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Tot Hier Toe Padstal"Pragtige dorp! Die rustigheid is tasbaar."
Bushmans River, Sarah Baartman-distrik
Rendezvous"Beautiful setting, but there seems to be security concerns."
Astonbaai, Sarah Baartman-distrik
Houtbosch Bay Honeymoon Suite with Hot Tub"Heerlike rustige area en pragtige strande! Die Tapas restaurant is 'n moet. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."The Owl House and the Kitching Fossil Exploration Centre was a great experience - Vellies in the wheelchair made the day."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Solitaire 13"Dorp van die jaar 2018 sê als. Ons besoek Jeffreysbaai 3 maal 'n jaar! Lieflike vakansiebestemming!"
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
12 Claptons Marina Martinique"Sekerlik 'n vakansieparadys, maar die feit dat jy deur Pellsrus moet ry om daar uit te kom is 'n uitdaging en 'n veiligheidsrisiko."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
The Willows Resort & Conference Centre"Mooi plek, al is dit winter."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
River Front Estate"Baie diere gesien. Skoon en netjiese ablusiegeriewe.Vriendelike personeel."