Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Newtonpark, Sarah Baartman-distrik
Bhotani-on-Newton Lodge"Het aandete by 'n restaurant net 1 km in Pickeringstraat af geëet by The Old School Grill en die aand baie geniet. Nou nie "gourmet kos" nie, maar die steak was goed voorberei en bediening vinnig en vriendelik. Kon ook so bietjie inkopies in Greenacres Mall, net verder af in die straat, gaan doen. "
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
Addo Self Catering"Excellent. Unfortunately, rain needed for vegetation. Cattle Baron's food was excellent. Friendly staff. Enjoyed the park very much. Will go back again."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Antique Silk Self-catering Unit"The town is run down, many potholes. Cows roaming around. Disappointing, because it's not what it used to be."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Newington Place"Port Elizabeth is a beautiful city and we really enjoyed visiting it. We will be back soon."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Beach"Was lanklaas in Port Alfred. Daar het baie geboue bygekom, paaie in plekke is maar vol slaggate. Vertoon mooi skoon op die oogaf."
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
Addo Self Catering"Die park maak geen voorsiening vir mense wat vir 'n week in die omgewing is nie. Jy moet elke dag as 'n dagbesoeker inboek en R136 vir 2 persone betaal. Huisvesting binne die park is hopeloos onvoldoende en ek sal nie meer as 3 dae per besoek aanbeveel nie. Nasionale parke kan gerus by Namibia se Etosha Park gaan leer hoe om besoekers te hanteer."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
The Bushwillow Jeffreysbaai"Die strate het aandag nodig en die straatname se aanwysers kort duidelike verf."
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
River Front Estate"Daar is beslis baie om te sien. Deur self te ry, kon ons 2 keer deur die areas ry en kon ons baie wild sien."
"Die Olifantpark is baie goedkoop en was baie lekker om dit te besoek. "
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Oyster Inn"Oesterbaai is 'n ongerepte, veilige vakansie bestemming waar die huise nog nie diefwering het nie. Die 20 km pad tot daar is eintlik baie positief!"
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Port Main Royal Ocean's Edge"Pragtig en rustig. Mens kan heerlik ontspan."
Theescombe, Sarah Baartman-distrik
Fur Elise"2 Minute uit die stad en woongebiede en in die pragtige natuur met sy rustigheid."
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
The Jbaynian @ 8"Pragtig! Sal net nader aan die kanaal wou wees."
Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik
Stille Waters"As jy hou van 'n stil rustige vakansie. Oos-Kaap is pragtig!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Little Rose"P.E is lekker vir gesinne. Wind kan soms nogal waai en swem nie altyd ‘n opsie, maar dis skoon en mooi."
Ferreira Town, Sarah Baartman-distrik
Seashells Holiday Apartments and Conference Centre"Jeffreys is tops as vakansiebestemming!"
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Ten On Tornyn 1"As jy jouself kan vermaak, is dit die regte plek!"
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Blue Horizon Bay Woonstel"We enjoyed Jeffrey's Bay tremendously. Very nice holiday destination."