Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Simone's Cottage"Dit is 'n lieflike dorpie en verdien 'n besoek. Die Uilhuis en fossiele is 'n moet. "
Uitenhage, Sarah Baartman-distrik
Milkwood 53"Was baie kort in Uitenhage, slegs vir troue, maar was 'n positiewe ervaring."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Woodlands Cottages and Camping"Wens ons kon meer tyd op die pragtige kusdorp deurbring. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Jeffreys Bay Backpackers"Baie lekker plek en die weer was perfek!"
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Pagel House B&B"Besoek aan die NG Kerk met die hoogste toring in die Suidelike Halfrond en Marguerite Beneke se glaswerkgalery is absolute moet. Die dorp se tuinhekkies is vreeslik mooi en kreatief."
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
Ivanda Bed en Ontbyt"Dit is 'n rustige en vriendelike omgewing. Die ligging van die area is van so 'n aard dat daar nie hoef rondgery te word nie en maklik kan stap om by enige plek te wees nie. "
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Gillroy House"Baie aangename strande met heelwat aktiwieteite en natuurskoon om te geniet in die omliggende omgewing."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Nieu-Zebra"Baie oulike dorp, dit is n moet sien vir enige Suid Afrikaner."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Ships Bell 16B"Ons eerste besoek en het nooit geweet dit is so mooi nie . Oulike winkeltjies en lekker eetplekke. Hier sal ek kan aftree ."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Bezali Lodge"'n Pragtige dorp, en hul gholfbaan is ongelooflik mooi, ek gaan nog terugkom en hier kom speel."
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"Joubertina self is hie werklik 'n toerismebestemming nie. Daar is darem plek om brandstof te kry en 'n winkeltjie of twee om die nodige dingetjies te koop. Dis meer die Kouga-vallei rondom Joubertina wat die groot aanloklikheid is."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Water Tower"Die dorp self is pragtig en rustig, sal weer soontoe, maar by ander plek bly."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Casa de Dani - Original"Die hawe bied n pragtige uitsig oor die see en bote. Bote kan gehuur word per uur vir ritte op die seë. Handgemaakte items te koop om jou te laat onthou van St.Francisbaai en die tyd wat jy daar deurgebring het. Die gemeenskap vriendelik en behulpsaam. Ek besoek graag weer St. Francisbaai."
Bushmans River, Sarah Baartman-distrik
69 on Main"Awesome restaurants, BBG brilliant food and service. Sandbar great too. "
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Sea Valley Villa"'n Pragtige plekkie, maar strate in 'n baie swak toestand."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Baie mooi dorp met interessante huise."
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
The Belfry Kitchen"Daar is baie verskuilde afdraaipaaie waarvan die toeris nie bewus sal wees as hy net deur ry nie: grondpaaie na die Kouga wildernisgebied, Twee Rivier se hoek asook by Joubertina en Krakeelrivier. Vanaf Twee Rivier kan met 'n grondpad gery word al agter die berge tot by Louterwater. Mooi natuurskoon tussen die plase deur. Op die oog af is die dorpie verwaarloos en dit word deur die droogte vererger, maar dit is 'n juweel. Ernstige stappers kan ook Pick Formosa uitklim en dan die see, Tsitsikamma en Plettenbergbaai sien. (ek het in die Langkloof groot geword)"