Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Somerset-Oos (KwaNojoli), Sarah Baartman-distrik
Aloma House"Well-organised and clean town worth visiting."
Framesby, Sarah Baartman-distrik
Framesby Guesthouse"It is superb especially if you plan to save on accommodation. Very far from the crowd of being in the centre of town and seaside. There are interesting malls close by like Bay West Mall and Sunridge Mall. It is really lovely to be at Framesbay and the owners are so kind and friendly."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Blue Door B&B"Ek was so beïndruk met die ouwêreldse atmosfeer. Ons het 'n toer gehad van die NG Kerk en die tapisserieë in die ou kerksaal, dit was baie ontroerend. Ek sal beslis weer aandoen by Aberdeen wanneer ek na die Oos-Kaap reis."
Sunland, Sarah Baartman-distrik
Addo Sunland B&B"Sal beslis weer van haar gastehuis gebruik maak in die toekoms. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Aquarius B&B"Baie vriendelike mense en restaurante is uitstekende diens en pryse. Pragtige strande. Veilige omgewing om met kinders rond te beweeg. Daar is 'n stil en rustige atmosfeer."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Owlhouse Backpackers"Die hele dorp is epies. Daar is baie om te doen en te sien en te proe en te leer!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Zonnenstrahl Guesthouse"Lovely place for a break but the summer must be better and not so dry. Would recommend Nieu-Bethesda for a wedding with Jacques at Waenhuis - such a pleasure and he is so helpful and professional. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Milner Avenue Self-Catering Units"Port Elizabeth is 'n uitstekende toeriste bestemming. Die weer is wel iets wat ingedagte gehou moet word vir buitemuurse-aktiwiteite. "
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
- Do not use"Somerstrand is 'n wonderlike toeristebestemming en sal dit besis weer in die toekoms besoek."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"Baie interessant en beveel aan om verseker ten minste een keer in jou lewe een nag oor te bly."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
House No. 1"As jy in die winter in daardie rigting gaan onthou dit is regtig koud. Dit is 'n interessante dorpie en om elke hoek is daar iets anders van keramiek werk tot 'n brouery wat koffie ook maak vir koue reisigers."
Paradise Beach, Sarah Baartman-distrik
Moya Manzi Beach House"Paradise Beach is 'n lekker rustige omgewing. Sekuriteit is absoluut uitstekend, baie veilig. Die mooiste natuur en strande!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Mooiuitzich"Nieu-Bethesda is nie 'n deur-ry dorpie nie. Dit is 'n klein juweel wat ten minste 2 aande se verblyf regverdig en selfs dan is dit te min tyd. Verwag die minste en word dan ryklik bekoor deur die natuur, onthaal deur die "insiders" en verstom deur die rustigheid wat jou oorval."
Ferreira Town, Sarah Baartman-distrik
@ Audre's Self-catering B&B"Baie sentraal geleë en baie veilige area."
"Baie lekker gewees. Ons het baie diere gesien en die olifante was fantasties. Sal weer kom. "
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Makisaki"Akkomodasie is geskik vir 'n verskeidenheid soorte besoekers, sakereisigers, families asook toeriste. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Rustpunt"Dit was 'n sielsverrykende ervaring en ek sal weer en weer gaan. Eintlik wil ek nie die plek te veel prys nie, maar dis selfsugtig omdat ek bloot wil verhoed dat die wêreld daarop toesak."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Baie mooi plekkie, sou langer kon vertoef."
Walmer, Sarah Baartman-distrik
17 on 5th Avenue Walmer Guesthouse"Ek hou van Walmer omdat daar baie klein eetplekkies, koffieplekke en klein besighede is, sowel as die groot Mall. Dis 'n goeie area om in te ontspan en dit is naby genoeg aan die see en ander ontspanningsplekke."
Cannonville, Sarah Baartman-distrik
The Nightjar"Goed geleë. Die Sondagsriviersmond en die Dias-kruis by Boknesstrand was hoogtepunte. Die padstal Tam'Jazi op pad Alexandria toe kan aanbeveel word."