Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss"Enige iemand wat graag vir 'n week lank op die strand wil stap en skulpies optel moet Wavecrest prober - dit was heelik."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Sand Castle Beach House"Port Alfred is a perfect vacation spot; very quiet and peaceful. "
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
Kingston Share"Plek is baie goed in stand gehou en veilig. Kan dalk oorweging gee aan 'n kafee waar basiese benodighede aangekoop kan word."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
Noorspoort Self-Catering Guest Farm"A beautiful clean and very interesting place in a green area of the Karoo!"
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Onse Khaya Lodging and Conferencing"Ongelooflik! Dit is 'n pragtige skoon plek en sal verseker weer daar bly."
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Aqua Marine Guest House"Vriendelike mense. Naby nodige winkels vir basiese behoeftes."
Kinibaai, Sarah Baartman-distrik
Sea Otters Lodge"Regtig asemrowend en aan te beveel ook die restaurant in Kini Bay."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Water Tower"Nice town. Good food (go to the Brewery for lunch), and the Owl House is very impressive. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Madiolyn"Baie min gesien in die kort tyd, maar sal beslis weer kom."
Colchester, Sarah Baartman-distrik
Sundays Mouth Guesthouse"Perfekte verblyf vir ingang na Addo Park van die Suide."
Kaap St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Seascape"Die omgewing is baie mooi. Baie mooi plekke om te gaan besigtig sonder om ver te ry."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Emerald View Apartment"Laid-back, quiet town. Ideal for family holiday. "
Astonbaai, Sarah Baartman-distrik
Aston Woods Bed & Breakfast"Rustige, mooi strand en sandvloer restaurant geniet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
8 Abalone Place"Dit is 'n mooi plek, skoon en het baie interessante plekke om te besoek. Sal beslis weer gaan."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"Dit is 'n besondere ervaring. Die afgesonderdheid van die gemeenskappie, hoe hulle as klein vriendekring mekaar dra en die leefstyl wat ons lankal van vergeet het, was opnuut 'n kleine film om te waardeer."
Kabeljous, Sarah Baartman-distrik
Jacaranda"Dit was nogal iets anders om by Kabeljous te gaan swem met die kinders. 'n Pragtige, ongerepte strand. Ons het dolfyne gesien. Die hele dorp is ongelooflik skoon."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss"Lekker sentraal geleë. Goeie woonbuurt. Baie eetplekke."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Water Tower"Vriendelike, gawe inwoners met opregte gasvryheid. Ons kom beslis weer. "
Seafield, Sarah Baartman-distrik
Villa Miane"Kort 'n goeie supermark. Moet elke keer na Port Alfred ry."
Astonbaai, Sarah Baartman-distrik
Hummingbird Flat 23 Houtbosch Bay"Strand baie netjies en skoon area baie rustig."