Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Water Tower"Oulike plekkie met verbasend baie eetplekke. Aangename en vriendelike mense."
Somerset-Oos (KwaNojoli), Sarah Baartman-distrik
Aloma House"'n Interessante dorp met besondere museums en ander historiese geboue. Die Walter Battiss-museum is 'n moet vir enige kunsliefhebber! Lekker restaurante is nog 'n pluspunt vir hierdie dorp wat werklik 'n besoek werd is."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Millard Crescent Guest House"Dis die eerste keer wat ek in PE gekom het, Somerstrand is 'n baie netjiese voorstad en sal nie omgee om daar te bly nie."
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Oyster Inn"Klein gemeenskap, maar die vriendelikste en mees behulpsame mense wat ek nog teëgekom het."
Kabeljous, Sarah Baartman-distrik
Dio Dell 'Amore"Kabeljous is nice, maar Jeffreysbaai in geheel het vir my baie agteruitgegaan."
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
De Old Drift Guest Farm"Restaurant se personeel was BAIE vriendelik en behulpsaam. Iets wat mens nie meer aldag in ons mooi land teëkom nie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Aandster"Pragtige, interessante dorpie. Was ons eerste besoek, sal weer eendag daar oorslaap."
Walmer, Sarah Baartman-distrik
River Road Guest House"Netjiese, skoon buurt met pragtige tuine. Naby ALLES. Was baie gerieflik."
Somerset-Oos (KwaNojoli), Sarah Baartman-distrik
Aloma House"Yes, it is a very nice town and the hairdresser is absolutely great."
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Conifer Beach House"Baie netjies plek! Heerlike klimaat gedurende Maart."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss"As jy ontspan by die see, is dit net die regte plek. Daar is baie oulike plekke om te besoek, nie te ver van daar nie."
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Oyster Inn"Lekker van die gewoel af, veral buite seisoen. Lang strande, pragtige sonsondergang."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Gillroy House"A bit off the beaten track form the average tourist."
Cannonville, Sarah Baartman-distrik
Emerald Cottage"Hiervandaan kan die Addo Olifantpark maklik bereik word en die omliggende area is iets besonders om te besoek."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Madiolyn"Die strandgebied is al 'n bietjie oud en verwaarloos. Tydens ons besoek was dit vuil, en dit het ons baie gepla! "
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Shelly Beach Cottages"Baie oulike dorpie, sal beslis weer daar gaan vakansie hou."
Kabeljous, Sarah Baartman-distrik
Jeffreys Bay Beach House"Mooi en netjes onderkomen en een prachtige ligging."
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
Waters Edge"Bluewater Bay bly een van ons gunsteling-bestemmings."
Kaap St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Seascape"Beautiful holiday destination. Close to the beach - lots of hiking trails and cycling routes. "