Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
"Die Baviaanskloof is 'n belewenis, veral as jy in geologie belangstel en van afgeleë plekke (die wildernis) hou - moet net nie die wildernis kom soek en dan oor die paaie kla nie. Bied fantastiese staproetes vir elke graad van fiksheid en avontuurlustigheid."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
KnockOff @ Kingston Place Marina"Definitely a fun place to go and friendly overall. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Claptons Beach 28"Jeffreysbaai het als wat mens nodig het. Jy kan kos ens. daar koop so dit maak nie saak as iets by die huis vergete is nie. Ons het net kruideniersware daar gekoop en nie weer daar rondgeloop nie aangesien ons die dorp gereeld besoek vanaf PE."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Starry Nights Guest House"Such a quaint, friendly and interesting place. What a lot to see and do. Will definitely be returning."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Searenity"Try to build more shops as this is a lovely place to visit, more shops and more bars."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Beach Lagoon"Baie veilige area met baie eetplekke en baie om te doen. Die strande is pragtig en skoon."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Dundonald Lodge"Definitief een van die laaste juwele in Suid-Afrika en verskriklik skoon."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Casa Leah's"A lovely town with friendly people and lots of history."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
The Tree House"Die wind het ons amper weggewaai, maar ons het heerlik gekuier."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Brookes Hill Suites 250"Die Baai het maar net 'n baie spesiale plek in ons harte."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Highview Guesthouse"Pragtige dorp omring deur sitrusboorde. Perfekte stop voor jy Baviaanskloof of Grootrivierpoort aanpak."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Amor da Vida Self-Catering Accommodation"Gqeberha is always great place to visit."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Neptune's Terrace 69"Ek wil graag in Jeffreysbaai permanent gaan bly."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Klein Geluk"Interessante, rustige dorpie. Paaie in dorp kort beslis aandag. Word sterk aanbeveel vir die wat hart en siel wil herlaai. Dorp sal baat vind met apteek of kliniek vir noodgevalle."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Beach Lagoon"Love the shopping areas, a lot of restaurants. Entertainment for the young people."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Your Place @ Salvador"Alles is naby baie plekke om te besoek, toeristevriendelik."