Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Clarens
4.7/5

Lees regte resensies van Clarens van 3984 geverifieerde gaste.

Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens akkommodasie

243 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 550
per nag, vir 4 mense

Villa 175 Clarens is 'n selfsorgvilla in Clarens, Vrystaat, met asemrowende uitsigte op die omliggende berge en is ...

Gratis, veilige parkeerplek
Elektroniese bankoorplasing
Gratis, veilige parkeerplek
Elektroniese bankoorplasing
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Berg Cottage is 'n selfsorghuis wat langs 'n berg en 'n natuurreservaat in Clarens, die bergagtige deel van die Vry...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Oak Leaves Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis op die eienaars se perseel in Clarens in die Vrystaat. Die...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 9 mense

'n Stil, rustige toevlugsoord wag op jou in Clarens naby die Golden Gate Nasionale Park. Clarens is 'n ideale wegbr...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Bergfietsry
Tennisbaan
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Bergfietsry
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 9 mense

Vanaf
Vanaf R 810
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 810
per nag (plek vir 2)

Francisco Guesthouse & Villa bied selfsorgverblyf 6 km van Clarens af op die Bethlehem-pad. Verblyf in die gasteh...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 810
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Cozy Heights bied gerieflike oornagverblyf in 'n soldereenheid wat deel vorm van die Mont Rouge Guest House in die ...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 400
per nag, vir 8 mense

Elmarie's View is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis op 'n gesinsvriendelike gholflandgoed in die skilderagtige dorpi...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 4)

High on a Hill is 'n heerlike vakansiehuis langs die skilderagtige Maloti-roete in Clarens. Hierdie eiendom bied ga...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)

Tranquil Mountain Villa is in Clarens, 'n oulike, klein dorpie in die voorheuwels van die Malutiberge in die Vrysta...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Mont d'Or Clarens Unit 8 is 'n selfsorgkothuis oorkant die Mon't d'Or Hotel in Clarens. Dit is die ideale wegbreekp...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Bergfietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)

Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang