Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
242 lekke plekke om te bly
Lionsrock Big Cat Sanctuary is op 'n skilderagtige plaas in Bethlehem, en is 'n toevlugsoord vir ongeveer 100 groot...
Nonnashoek Country B&B is op 'n plaas 8 km buite Bethlehem geleë, met die Maluti-berge wat 'n dramatiese agtergrond...
Lavender Hill Country Estate
Lavender Hill Country Estate is net 5 minute se ry vanaf Bethlehem op pad na Harrismith en Clarens. Aangesien die p...
Petronella Guest House is net 3 km van Bethlehem af. Die gastehuis bied 3-ster-selfsorgverblyf in 'n rustige omgewi...
Kestell Hotel is 116 jaar oud. Dit is 'n skoon, gerieflike, ouwêreldse en unieke plattelandse hotel. Daar is 'n kr...
Aandrus BnB is in Kestell, 'n plaasdorpie in die Vrystaat. Die area is bekend vir sy geskiedenis, bergreekse en sta...
Up The Hill Gastehuis is in Kestell, Vrystaat en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of gaste wat op soek is na o...
7 Fonteine Guest Farm is 'n rustieke bestemming op 'n plaas langs die Ashrivier buite Bethlehem in die Oos-Vrystaat...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer