Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
237 lekke plekke om te bly
Die 4-ster Cathedral Peak Hotel is in die hartjie van die Drakensberge geleë en bied luukse verblyf, dekadente rest...
Geluksburg Rooms bied oornagverblyf in die klein, afgeleë dorpie, Geluksburg, in die Noordelike Drakensberg. Die ve...
White Feathers bied gerieflike verblyf aan 4 gaste in Bergville. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkame...
Wanderlust is 'n selfsorghuis in Bergville, KwaZulu-Natal, ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na ontspann...
Kliphuis is 'n knus selfsorg-bergkothuis van steen met 'n grasdak en 'n uitsig oor die Drakensberge. Dit is in High...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer