Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

George

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1706 resensies.

George

Abbaqua Guest House

"Totaal en al verlief op George en omgewing. "

George

Whispering Pines Estate

"Ons hou van George, baie om te doen, geniet George altyd."

Heroldsbaai, George

Coo-ee 9

"Wonderlik gewees."

George

Heel Knus Selfsorg

"George is lekker sentraal tussen besienswaardighede."

Heroldsbaai, George

Mont d' Amour

"Baie min winkels. "

George

Villa Maria

"George is vir seker die skoonste dorp wat ek in 'n lang tyd teëgekom het - hou so voort George Munisipaliteit!"

Glen Barrie, George

Bollinger Guesthouse

"Love the place and the surroundings, very beautiful garden."

George

French Lodge International

"Super schöne Zeit und Danke für den super Service, das nächste Mal würden wir mehrere Tage buchen."

George

Fynbos

"In Maart het ons vier seisoene 'n dag beleef."

Heroldsbaai, George

Oppiesee Jan se Plek

"Heroldsbaai is 'n baie lekker dorpie en die lekkerste strand. Naby baie om te doen."

George

Blue Whale Resort

"Skoon dorp met vriendelike mense, baie dinge om te doen."

Heatherlands, George

Rozenhof Gaste Eenhede

"Baie stil, rustige buurt maar tog naby genoeg vir vinnige aankope in die dorp. Net wat 'n natuurliefhebber nodig het. "

Fernridge, George

The Owl Apartment

"Lieflike area byna teen die berg geleë. Mooiste uitsig."

Heroldsbaai, George

Danke Ma

"Behalwe dat dit bietjie moeilik is om heeltyd George toe te ry vir inkopies, was dit so mooi en rustig. Love die plek. "

George

Willow Cottage

"Lekker dorp."

George

Willow Cottage

"Baie mooi plek."

George

Isibindi Forest Retreat

"Wonderlike vakansiebestemming met 'n gematigde temperatuur. Die "Old Town House" is 'n moet ervaring. Sal weer besoek. "

Heatherlands, George

Peaceful Haven

"Heatherlands is an ideal business destination."

George Suid, George

20 On Palgrave

"Lekker om daar vakansie te hou en die plek is baie mooi skoon."

Heroldsbaai, George

C Flat

"Dis ons vakansieplek! Love dit!"

George

Fynbos

"George is en bly 'n lekker vakansiebestemming. "

Heroldsbaai, George

Samadiria

"Heroldsbaai kort net 'n lekker bekostigbare eetplek."

Rooirivier-Rif, George

Red River Overnight

"Dis uitstekend geleë soos alreeds genoem. Dit is selfs naby 'n sentrum maar tog in 'n stil woonbuurt."

Heroldsbaai, George

The Studio

"Nie veel om te sien en te doen nie. Dit is basies net 'n woongebied en bied nie veel vir besoekers nie."

Heroldsbaai, George

Oupa se Pitte Top Unit

"'n Fantastiese strand, maar ek kan dink dat dit oorvol is gedurende die seisoen. "

George

Kraaines

"Te min om te doen in dorp."

Victoriabaai, George

Silver Spray

"Heerlike outydse strand."

Blad
Blad 39 - Wys 1141 tot 1170
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang