Geverifieerde Resensie
Gordon's Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gordon's Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 423 resensies.
"Gordansbaai is die plek om te wees. Mense baie vriendelik. Restaurante fantasties om by te eet. Wonderlike swemplekke. "
"The convenience of a mall/movie house close by (Somerset Mall) cannot be underestimated as well as easy access to beauty salons/spa."
"Dis 'n baie vriendelike dorp, oral in die dorp laat mense jou baie vinnig tuis voel."
"Gordonsbaai het alles wat jy nodig het. See. Sand. Uitsigte. Restaurante. En nog meer!"
"The restaurants were value for money especially the Old Cape Cafe. The bookstore at the beach front, I could spend hours in. Bought some amazing books. It's conveniently situated when you want to just pop over to the Strand or Betty's bay for the day. Walks on the beach are awesome at sunset too."
"Baie sentraal geleë so mens kan baie ander plekke bereik van daar af. Ook nie baie ver van lughawe nie. Gordonsbaai self kan doen met meet eetplekke. Die Thrsty Oyster baie populêr, maar oorvol geboek en nie 'n gesinsrestaurant nie."
"The water is nice and warm. Everything is close by. The people in the nearby restaurants were not very nice but Gordon's bay is definitely a must visit! "
"Lekker vakansie dorp, minder as 'n uur se ry vanaf die Kaap. Mooi strande en talle restaurante / kuierplekke. Baie aangename en mooi bestemming. Gordonsbaai is bekend vir hul bergwinde en kan nogal rof raak, maak maar vensters toe en bly binne, anders waai jy weg! "
"I love Gordon's Bay simply for it's amazing view and location. Close to town and the beach."
"Gordonsbaai is 'n wonderlike vakansieplek. Daar is so baie om te sien. En nuwe plekkies om te verken. So elke jaar is dit my punt om Gordonsbaai te besoek. My ideale tyd is na Nuwe Jaar, dan is dit rustiger en die gewoel is nie so baie nie. Gordonsbaai is 'n gewilde plek onder toeriste en vakansiegangers. Veral by die vlooimark, daar kry jy nou van alles. En jy ontmoet so baie mense. Almal is vriendelik en behulpsaam. "