- Beachview(5)
- Ben Kamma(4)
- Bluewater Bay(39)
- Cannonville(29)
- Chelsea Bewarea(16)
- Crockarts Hope AH(1)
- Fernglen(2)
- Framesby(2)
- Glenhurd(4)
- Glenroy Park(3)
- Gqeberha (Port Elizabeth) SSB(7)
- Greenshields Park(6)
- Humerail(7)
- Humewood(15)
- Lorraine(6)
- Mill Park(22)
- Mount Croix(11)
- Newtonpark(15)
- Parsonsheuwel(8)
- Penford(1)
- Perridgevale(5)
- Richmond Hill(4)
- Seaview(23)
- Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop(5)
- Somerstrand(146)
- St Georges Park(2)
- Sunridge Park(8)
- Taybank(1)
- Theescombe(9)
- Walmer(53)
- Walmer Downs(1)
- Woodlands(1)
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 853 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie
576 lekke plekke om te bly
Blue Skies Country House is aan die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Die stad strek 16 km langs Algoa...
Victoria & Alfred Boutique Hotel bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth). D...
D4S Accommodation is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dié kom...
RonMau Homestead is 'n lieflike, rustieke huis op Deer Park Estate in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir ...
The Garden Cottage is 'n selfsorg-vakansiekothuis op 'n groot perseel aan die kus van die Indiese Oseaan in Seaview...
Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel... Lees meer