Geverifieerde Resensie
Great Brak River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Brak River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 404 resensies.
"Kan net sê ek as Transvaler: Wes-Kkaap julle is puik, mense vriendelik en hulpvaardig gewees."
"Ken gebied oor jare heen en voel altyd welkom. Ideaal vir almal, jong besoekers, dié met gesinne, én ouer persone. See, saffier en sonneskyn!"
"A quaint, quiet and safe town where one can find accommodation when visiting George or Mossel Bay, or driving the Garden Route. The area has enough restaurants, shopping centers, gasoline stations and services that any traveler may need."
"Mooi natuur, 'n kusdorp wat goed uitbrei en ontwikkel en tog is daar nog baie ouwêreldse sjarme."
"We enjoy the whole area in and around Great Brak River tremendously, the beaches are superb, and the amenities are great."
"Beslis die perfekte vakansieligging. Sentraal tussen George en Mosselbaai. Pragtige strande."
"Beautiful small town and the people in various service capacities were mainly helpful and friendly. The beach and river areas are pristine."
"Lovely surroundings and walks and close enough to George if you need more than they offer in GB."
"Pragtige plek en so naby aan alle besienswaardighede in die omtrek wat dit 'n puik basis maak."
"Groot-Brakrivier is heerlik vir 'n rustige kuier. Dit is lekker naby aan baie interessante dinge om te doen en van daar af is Mosselbaai, Hartenbos ens, lekker naby."
"Rustige plek. Ek het nooit 'n huisie by die see gesoek nie, maar nou doen ek! Skoon, rustig, net perfek!"
"Die omgewing is lieflik skoon en netjies en bied baie aan die reisiger om te doen. 'n Goeie vakansiebestemming."