Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Hermanus
4.8/5

Lees regte resensies van Hermanus van 2247 geverifieerde gaste.

Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus akkommodasie

591 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 850
per nag, vir 2 mense

Saffron Cottage is 'n moderne selfsorgkothuis met 1 slaapkamer, ideaal vir 'n enkelreisiger of paartjie. Daar is 'n...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense

17 Marine Apartment 103 is 'n romantiese selfsorgwoonstel op die grondverdieping in Marinerylaan, Hermanus. Die wo...

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 3 399
per nag, vir 6 mense

235 on Tenth

Selfsorg in Voëlklip, VoëlklipHermanus
Vanaf
R 3 399
per nag, vir 6 mense

235 on Tenth bied 'n uitstekende berguitig en bied gerieflike en ontspannende vakansieverblyf. Die huis is ideaal v...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 3 399
per nag, vir 6 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Glenley Place is 'n ruim selfsorgwoonstel in Sandbaai en is 500 m vanaf die strand, 3 km vanaf die Weskus-inkopiese...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Speletjieskamer
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

40 on Main Self-catering is in Sandbaai, Hermanus, geleë. Dié area is veral bekend is vir sy strande, fietsroetes, ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 3 mense

Snails' End Cottage is 'n selfsorgkothuis in 'n stil buurt in Hermanus en dit is baie naby die strand en kranspaadj...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 3 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Kleine Vrede Farm Cottage is op 'n plaas langs die R320 in die pragtige Hemel-en-Aarde-vallei. Dié kothuis is 4,5 k...

Braaiplek
Veilige Parkering
Wynproe
Fietsry
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 2 065
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 065
per nag, vir 2 mense

Ridge House is 'n luukse gastehuis met 'n uitsig oor Hermanus. The Ridge House is net 1,6 km vanaf die middedorp, m...

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 2 065
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 7 mense

Blue Bell

Selfsorg in HermanusHermanus
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 7 mense

Blue Bell is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis wat sentraal in Hermanus geleë is. Dit bied slaapplek aan 7 gaste ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 7 mense

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms is in Hermanus geleë en bied gerieflik kamers. Daar is 3 eenhede om van te kies, wa...

Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Malaria-vrye streek
Satelliet-TV
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Malaria-vrye streek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense

Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang