Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
610 lekke plekke om te bly
64 Whalerock Estate
Nonsuch Cottage bied 'n uitsig oor die strand en grens aan die Onrus-strandmeer. Dié bekoorlike kothuis het sy naam...
Esplanade Hermanus - Village View
Cycads Self-catering 6 skuil in Onrusrivier, net 10 minute se ry van Hermanus af. Die perfekte wegbreekplek vir die...
Onrus Beach Cottage bied selfsorgverblyf in 'n lieflike strandkothuis met 'n uitsig oor Onrus se strand en strandme...
Selkirk House
Selkirk House is 'n helder, kontemporêre gastehuis op 'n rustige plek hoog teen die Hermanusberg met pragtige uitsi...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer