Geverifieerde Resensie
Hermanus
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 2247 resensies.
"Dis die eerste keer wat ons 'n naweek daar was. Wow, dis beautiful. Regtig mooi. "
"Many facilities are available which is convenient. Roadworks on Hermanus - Stanford Road must be carefully negotiated."
"The town is lovely as always we had drinks at Ficks Pool as the lunch options are more tappas than a filling lunch. We then had lunch at Charr'd which was amazing. So much to see and do in the town it is always welcoming."
"Hermanus en omgewing is ons gereelde vakansie-bestemming vir meer as 30 jaar, eers as 'n getroude paartjie, daarna met ons gesin, daarna met klienkinders, nou met vriende. Het nou afgetree. Toekomstige kuiers sal dus slegs ons twee wees. Ek hoef dus niks meer te se nie; ons het die dorp sien ontwikkel, maar ook die stremming rondom ons voorheen gunsteling bestemming, Hermanus Strandklub gesien. "
"Sien brosjures oor Hermanus. Indien jy nie gholf speel nie, moenie te lank bly nie."
"Hermanus itself is well looked after, clean and most places are in close proximity for walking or driving. All places around Hermanus was very warm and welcoming."
"Ons was gedurende week daar, lekker rustig en het fantastiese weer gehad. Kon heelwat plekke besoek. Pragtig groen met diepblou see. Baie vriendelike diens by restaurante!"
"We always go back to Hermanus, it has the sea, mountains and most importantly the golf course!"
"Baie om te doen, veral oor die naweek met sportbedrywighede, wynplase en klein winkeltjies langs die strandfront."
"Wonderlike plek, goeie ligging en nie te ver van Kaapstap nie. 'n Vinnige wegbrekie."