Geverifieerde Resensie
Hermanus
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 2247 resensies.
"Quite cold at night this time of the year, so warm clothes are a must. But beautiful town overall."
"Kan nie Hermanus in twee dae sien nie en is besig om te sien wanneer ons weer daar besoek kan bring. Een van ons beter trippies!"
"Een van my geliefkoosde vakansie-bestemmings. Die vars seelug soggens, en die vriendelike behulpsamige inwoners maak alles 'n wonderlike ervaring."
"Die perfekte plek vir 'n wegbreekvakansie! Dolfyne, walvisse en robbe was volop toe ons daar was."
"Beautiful place ,lots to explore and if one really explores the town then you come across nice little shops and galleries as surprises. We enjoyed The Wine glass the saturday afternoon and we actually went back the Sunday."
"Vir my persoonlik is Hermanus te besig en ek verkies die buitewyke, daarom het ons Onrus gekies."
"Aangename wegbreek vir 'n naweek. Verskeie opsies om besig te bly of om net te ontspan."