Geverifieerde Resensie
Hermanus
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 2247 resensies.
"Hermanus as a seaside resort holds no appeal, but this holiday home on the lagoon set far from the town and on a quiet beautiful spot on the lagoon was lovely."
"Ons het die Hemel-en-Aarde Vallei besoek. Creations is 'n moet! Ocean Villa se ligging is uitstekend. Ons was ook by Ficks Restaurant! So lekker vir die hele gesin. Love dit!"
"Ons eerste besoek aan Hermanus en het elke oomblik geniet, baie oulike winkeltjies, feestelike en ontspanne atmosfeer by die die restaurante wat ons besoek het, heelike waterfront om rond te loop en met die oë te koop, lieflike strande, het ook die bootrit geniet en 'n paar walvisse te siene gekry. Ons sal beslis weer in Desember terug wees."
"Daar is so baie te doen vir een en elk op Hermanus. Sal nooit 'n vervelige oomblik daar beleef nie."
"Vriendelike gasvryheid deur die hele dorp. Skoon en pragtig. 'n Juweel."
"Die doel van my besoek aan Hermanus was om walvisse te sien, en ek het hulle gesien! Hermanus is 'n baie mooi plek en ek geniet dit altyd om soontoe te gaan!"
"Covid19 het die plek in 'n verlate dorp verander. Hoop ons kan vroeg volgende jaar na normaal terugkeer."
"Hermanus is a lovely laid back coastal town and perfect for a relaxing time away from hustle and bustle of city life"
"Hermanus is an absolutely fabulous destination for a holiday. Lots to do and see."
"Dit was absoluut 'n wonderlike naweek. Rustigste plekkie met die vriendelikste mense. Sal dit definitief aanbeveel."