Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Jeffreys Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jeffreys Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1352 resensies.

Jeffreysbaai

The Sparrow's Nest

"Astonbaai is die plek!"

Jeffreysbaai

Surfpoint 9

"Die area was nogal vuil met rommel wat nie gereeld opgetel word nie. Die strand en omgewing word deur honde gebruik, maar eienaars tel nie ontlastings op nie. Dit en die feit dat die strande vuil is en stukkende glasbottels oral lê, maak dit onaangenaam en gevaarlik om op die strande te loop. Besighede het ook nie by tye gehou soos geadverteer op die web nie en ons het verskeie plekke gekry wat of nie meer bestaan nie of nie oop was soos geadverteer nie."

Jeffreysbaai

Waterkant 2

"Dis 'n baie lekker plek om vakansie te gaan hou. Ons gaan dit definitief weer doen."

Jeffreysbaai

Claptons 07

"Die wacky water park was nice."

Jeffreysbaai

28Kabeljauws

"Strande baie skoon en netjies."

Jeffreysbaai

Bella Vista 6

"Love die plek!"

Jeffreysbaai

Kingston Place 08

"Sommige restaurante is vrek duur."

Jeffreysbaai

Aquarius B&B

"Very appealing coastal venue."

Jeffreysbaai

La Caribe 60

"Lekker vakansiebestemming."

Jeffreysbaai

Jamaican Palms 13

"Wind waai te veel daar."

Jeffreysbaai

Supertubes Guesthouse

"Fabulous walking along a beautiful, clean beach. What an unexpected bonus. So nice not to have glass on the beach. Keep up your good efforts."

Jeffreysbaai

Améri Place

"Baie spesiale plek vir my en my familie."

Jeffreysbaai

JBay Surfhouse

"One of the loveliest coastal towns."

Jeffreysbaai

The View 51

"First time in Jeffreys Bay, and it stole a piece of my heart. Will definitely be back ASAP."

Jeffreysbaai

Avalon 3

"Will definitely recommend."

Jeffreysbaai

Patches Place

"Jeffrey's Bay is a fantastic holiday destination!"

Jeffreysbaai

The View Accommodation

"Pragtige vakansieplek."

Jeffreysbaai

Abundance

"Baie om te doen. Jy kan nooit te min hê om daar te doen nie."

Jeffreysbaai

Paradise On Sea Holiday Apartments

"Baie skoon, maar wind waai baie, andersins baie ander dinge gedoen."

Jeffreysbaai

Aquarius B&B

"What a beautiful peaceful place. We could walk freely at night, not worrying about being mugged."

Jeffreysbaai

Casalinga On Diaz

"The place was clean, friendly and refreshing. I liked police visibility in every corner."

Jeffreysbaai

Villa Petit Guest House

"Baie mooi vakansiedorp!"

Jeffreysbaai

19 Waterkant Street Jeffreys Bay

"Heerlike vakansie-atmosfeer!"

Jeffreysbaai

Lady Clarize @ Neptune's

"Laat my dink aan my jong dae gedurende die 80's."

Jeffreysbaai

Lazybay Cottage

"Jeffreysbaai is 'n baie mooi kusdorp."

Jeffreysbaai

Diaz Views

"Glad nie my tipe vibe nie."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang