Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
994 lekke plekke om te bly
Cosy Stay is 'n gerieflike gastekamer op die eienaar se perseel in 'n stil doodloopstraat in Robertson. Dit is binn...
Uitsig Cottages bied die ideale wegbreek tussen Ladismith en Calitzdorp in die Hoeko-vallei. Die verblyf bied liefl...
Karoo Leeu Cottage is op 'n plaas in Oudtshoorn en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie verblyf is 'n i...
Ballinderry, The Robertson Guest House
Ballinderry, The Robertson Guest House is die enigste 5-ster-gastehuis in Robertson en word nie deur beurtkrag gera...
Vogelsang Family Farm Cottage is in die hartjie van die Kangovallei op Vogelsang-plaas in Schoemanshoek, op die R26...
Uitkyk House is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n rustige plaas in die Waterkop-area aan die buitewyke van Prins Alb...
The Barn on 62 Cottages is in Montagu, 'n dorpie in die Breederiviervallei, geleë en is die ideale plek vir vakansi...
Vergenoegd Farm is 15 km buite Worcester, in die hartjie van die Olifantsberge. Dié rustige omgewing word omring de...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer