Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Roete 62
4.5/5

Lees regte resensies van Kaapse Roete 62 van 3515 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Roete 62 akkommodasie

984 lekke plekke om te bly

Sien kaart









De Kruis

Selfsorg in Klein-Karoo,  Klein-KarooKaapse Roete 62
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie

De Kruis

Selfsorg in Klein-Karoo, Klein-KarooKaapse Roete 62
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

De Kruis skuil aan die voet van die Swartberge in die Kruisriviervallei tussen Oudtshoorn en Calitzdorp, sowat 20 k...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

Gastehuis in De Rust, De RustKaapse Roete 62
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Room @ Irissa Sanctuary bied 'n kamer in die eienaar se huis, in die bekoorlike dorpie De Rust op Roete 62. Dit is ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense

Kleine Nessie

Selfsorg in Worcester,  WorcesterKaapse Roete 62
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie

Kleine Nessie

Selfsorg in Worcester, WorcesterKaapse Roete 62
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Kleine Nessie is sentraal geleë in Worcester en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisigers. Dit is naby v...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 3 204
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 204
per nag, vir 6 mense

The Riverdell On Breede is 'n lieflike juweel op Robertson se Silwerstrand Gholf- en Rivier-landgoed. Dié selfsorg-...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kunsvlieghengel
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 3 204
per nag, vir 6 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 025
per nag, vir 2 mense

Angel 8 Apartment 2

Selfsorg in Robertson, RobertsonKaapse Roete 62
Vanaf
R 1 025
per nag, vir 2 mense

Angel 8 Apartment 2 is 'n oulike eenheid in Robertson wat knus en gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike tuin bi...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 1 025
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Koppie Cottage is teen die bekende Gordon Koppie-roete in Prins Albert en bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n knu...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

A Place in Thyme B&B bied gerieflike verblyf in die vreedsame dorpie Bonnievale in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir ...

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense

Matjiesvlei Cottages is in die Matjiesvlei-vallei, aan die voorheuwels van die Swartberge, slegs 16 km vanaf Calitz...

Braaiplek
Gratis WiFi
Kunsvlieghengel
Visvang
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 880
per nag, vir 6 mense

Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis is 'n selfsorgplaashuis wat tussen die pragtige Langekloofberge in die voorheu...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voëlkyk
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 620
per nag, vir 2 mense

Swartberg Pass Cottages bied 'n 360°-uitsig op die Swartberge. Dit is 30 minute buite Oudtshoorn op die R308 en sle...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag, vir 2 mense

“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang