Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Roete 62
4.5/5

Lees regte resensies van Kaapse Roete 62 van 3515 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Roete 62 akkommodasie

984 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Meilland Haus Garden Cottage is 'n sjarmante selfsorg-kothuis in Prins Albert. Hierdie dorp skuil aan die voet van ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense

Die Beloofde Land

Selfsorg in Suid-Kaap,  Suid-KaapKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense

Die Beloofde Land

Selfsorg in Suid-Kaap, Suid-KaapKaapse Roete 62
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense

Die Beloofde Land is op 'n plaas naby Uniondale geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Daar...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Escape is in Prince Alfred's Hamlet geleë en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is lekker nab...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense

Maxi's Cottage

Selfsorg in Oudtshoorn,  OudtshoornKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense

Maxi's Cottage

Selfsorg in Oudtshoorn, OudtshoornKaapse Roete 62
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Maxi's Cottage bied lieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn. Dit kan...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense

De Rusty Farm

Selfsorg in De Rust,  De RustKaapse Roete 62
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense

De Rusty Farm

Selfsorg in De Rust, De RustKaapse Roete 62
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

De Rusty Farm is 6 km buite die bekoorlike dorp De Rust. Die plaas is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat o...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

The Cottage at Wild Almond is in McGregor, 'n gewilde bestemming vir besoekers vanweë die verafgeleë ligging en bek...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Swem
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense

Soli Deo Gloria

Gastehuis in McGregor,  McGregorKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense

Soli Deo Gloria

Gastehuis in McGregor, McGregorKaapse Roete 62
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Soli Deo Gloria is in die bekoorlike dorpie McGregor geleë. Dié lieflike dorpie is 'n bekende toeristebestemming wa...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense

Vanaf R4 400
R 4 400 R 2 933
per nag, vir 12 mense
Vanaf R4 400
R 4 400 R 2 933
per nag, vir 12 mense

Barry House on Riverton is op die R317 Goue Rivier Roete naby Robertson, Wes-Kaap geleë. Dit is op 'n perdeplaas en...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R4 400
R 4 400 R 2 933
per nag, vir 12 mense

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 4 mense

Smitten Guest Cottage is 11 km buite Bonnievale op die Gelukshooppad geleë. Hierdie kothuis spog met 'n lieflike ui...

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 030
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 030
per nag, vir 6 mense

Windy Rose Villa is 'n stylvolle selfsorghuis in Barrydale, 'n dorp wat aan die Overberg en die Klein-Karoo grens. ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Fietsry
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 2 030
per nag, vir 6 mense

“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang