Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Nice and quiet area to be in when you want to explore Cape Town and the Eastern Cape."
"Near Muizenberg, and not far away from the airport and Cape Town. A wonderful location for visiting Kalkbay, Fishhoek, Simons Town and Cape Point."
"Daar is heerlike vermaak by die strand en regtig 'n mooi strand. Mall is natuurlik 'n bonus wat so naby is in Somerset-Wes. Baie rustige area om in te ontspan."
"Heerlik in die restaurante gekuier. Baie lekker atmosfeer en goeie kos. Probeer gerus Cape to Cuba en Brass Bell."
"Die strand is pragtig en as mens bereid is om meer na Dolphin Beach, Sunset Beach se kant te stap, het jy pragtige oop strande met min mense en beweging."
"Die Rooibus in die Kaap was 'n onvergeetlike ervaring - en die interessante kommentaar was nogal in Afrikaas!"
"Stap op die promenade is 'n moet, almal is aktief en feestelik, die plek is kunstig mooigemaak, en regtig aangenaam om te verken."
"Vriendelik, mense groet jou, skoon en baie rustig. Baie lief geword vir Bloubergstrand. Mense moet ook verseker by Ons Huisie gaan eet want glo my jy sal altyd teruggaan om daar te eet. Bloubergstrand is tops."
"Die strand was 'n teleurstelling. Dit is vuil en word nie in stand gehou nie. Andersins is dit aangenaam."
"Dit is 'n lieflike stil en ontspannende see-dorp. Baie skoon en 'n heerlike wegbreek vir werk en/of plesier."