Geverifieerde Resensie
Kalahari
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2314 resensies.
"Rustige en veilige dorp met 'n Trading Post en 'n winkel waar jy die mees belangrike dinge kan koop. Vulstasie by die Agrimark."
"Oor en oor die moeite werd om hier oor te slaap en te ontspan. Sal definitief weer terugkom en meer dae hier deurbring."
"It's always nice to show my partner my roots and where I'm coming from."
"Het nie besef Upington is so groot nie. Ons kon lekker inkopies doen in die Kalahari Mall."
"Upington self lyk maar asof dit agteruit gegaan het die laaste paar jaar. Die dorp is nie verskriklik skoon en netjies nie."