- Aberdeen(8)
- Beaufort-Wes(105)
- Britstown(18)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(52)
- De Aar(12)
- Fauresmith(3)
- Fraserburg(10)
- Graaff-Reinet(110)
- Hanover(18)
- Hopetown(8)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Jansenville(3)
- Joubertina(14)
- Krakeelriver(3)
- Laingsburg(12)
- Leeu-Gamka(1)
- Loxton(13)
- Matjiesrivier(6)
- Merweville(11)
- Middelburg(26)
- Murraysburg(14)
- Noupoort(4)
- Pearston(3)
- Philippolis(9)
- Prieska(18)
- Prins Albert(70)
- Richmond(15)
- Somerset-Oos (KwaNojoli)(13)
- Springfontein(1)
- Steynsburg(4)
- Strydenburg(2)
- Vanderkloof(14)
- Venterstad(4)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Williston(9)
- Willowmore(18)
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Karoo akkommodasie
1332 lekke plekke om te bly
Douglas House is op die Matjiesvlei Gasteplaas geleë en bied 'n outentieke Karoo-verblyf wat uit die 1800's dateer ...
Dié selfsorg-gasteplaas is op 'n pragtige plaas in die Noord-Kaap, net 12 km buite Kimberley, geleë. By Mein Heim E...
Somerset Lodge is in die ongekunstelde en historiese klein dorpie Somerset-Oos (KwaNojoli). Hierdie gastelodge is i...
Witfontein Game Lodge is op 'n wildplaas tussen Hopetown en Douglas geleë en bied verblyf wat perfek is vir 'n groe...
Carlton Heights Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf vir reisigers op die N9 en N10 deur die Oos-Kaap. Dit is t...
Eenkant huisie @ Vaalwater Bush Camp is 'n lieflike selfsorgeenheid in Vaalwaterweg, tussen Uniondale en die Baviaa...
Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders raakloop... Lees meer