Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14650 resensies.
"Mooi dorpie. Die pad na die plek is net baie lelik, veral met 'n karavaan."
"Die nederigheid van die Karoo laat my hart net oorloop van dankbaarheid vir elke dag vol genade!"
"Can't comment on Beaufort West itself as we stayed at our accommodation on arrival and departure. It felt safe enough and the BP garage staff were helpful and friendly."
"Graaff-Reinet is 'n pragtige dorp wat die 6de oudste dorp in Suid Afrika is. Die guise in geboue is pragtig en jy kan sien dat die eienaars hul bes probeer om dit so te hou. Ongelukkig lyk dit of bendes besig is om oor te neem en bende tekens word oral op die geboue en monumente gespuitverf. Ons het nie baie veiling gevoel om deur die strate te loop nie, alhoewel die besoek aan die "Valley of Desolation" buite Graaff-Reinet in die natuur reservaat die hoogtepunt van ons besoek aan Graaff-Reinet was."
"Gariep Dam is a very interesting and nice place to visit. I would like to visit again only if I can get nice and friendly accommodation."
"Skoon dorp met al die nodige geriewe. Ook beter om te stop en verder na kus dorpe te ry."
"Mens maak 'n fout om net verby te ry op pad Kaap toe, dis 'n pragtige dorpie en verdien 'n besoek."
"Ideale oornagpunt vanaf Gauteng oppad na George - voordat mens die lang pad na Willowmore aandurf."
"Dorp pragtig, skoon en veilig. Ideal om 'n paar dae oor te bly en die omgewing te verken of om sommer net te chill en die rustigheid te ervaar."