Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
116 lekke plekke om te bly
The Cygnature Boutique Hotel is op die Magersfontein Memorial Golf Estate geleë en het uitsigte oor golwende heuwel...
Uitkyk Guest Farm is op 'n wildsplaas 20 km vanaf Kimberley langs die N8-hoofweg na Bloemfontein geleë. Verblyf wo...
Aangrensende Binneland is 'n selfsorg-eenheid op 'n plaas langs die Rietrivier. Dié plaas is in die Noord-Kaap, sow...
Chalet 1 @ Uitspanoord is 'n selfsorgeenheid naby ander eenhede aan die oewer van die Vaalrivier in Barkly Wes, 'n ...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer