Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
116 lekke plekke om te bly
The Caravan @ Uitspanoord is 'n selfsorg-eenheid tussen ander eenhede op die oewer van die Vaalrivier in Barkly-Wes...
Room 7 @ Uitspanoord is 'n selfsorgkothuis naby ander eenhede op die oewer van die Vaalrivier in Barkly-Wes, 'n bek...
Wooden Cottage 4 @ Uitspanoord is 'n selfsorg-eenheid tussen ander eenhede, op die oewer van die Vaalrivier, en is ...
Rooidam Farm Accommodation bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf op 'n plaas sowat 14 km buite Modderrivier. Dit i...
Jonkershoek is 'n privaat gasteplaas 23 km buite Kimberley in die Noord-Kaap op die N12 in Warrenton se rigting. D...
Tarentaalrand Safari Lodge Chalet 2
Tarentaalrand Safari Lodge Chalet 2 is in 'n privaat natuurreservaat naby Kimberley in die Vrystaat geleë. Hierdie ...
Tarentaalrand Safari Chalet 3
Tarentaalrand Safari Chalet 3 is in 'n privaat natuurreservaat in Kimberley, Vrystaat geleë. Hierdie natuurreservaa...
Tarentaalrand Safari Chalet 1
Tarentaalrand Safari Chalet 1 is in 'n privaat natuurreservaat in Kimberley in die Vrystaat. Daar is 26 dierspesies...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer