Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
116 lekke plekke om te bly
Grootvallei Guest Farm - Suite
Grootvallei Guest Farm - Main Lodge
Grootvallei Guest Farm - Main Lodge is 'n lieflike plaas in familiebesit wat aan die einde van 2008 hul deure oopge...
Grootvallei Guest Farm - Villa
Bosmansrus Guest Farm
Hierdie unieke gastehuis is in Boshof, 'n dorpie op die R64 tussen Kimberley en Bloemfontein, se hoofstraat geleë. ...
Kipepeo Guest House is in Boshof op roete R64 tussen Kimberley en Bloemfontein geleë. Dis so na aan die middelpunt ...
Hantria Lodge is op die oewer van die rustige Vaalrivier in Douglas. Daar is 'n verskeidenheid verblyfopsies en lie...
Paaiskloof Gastehuis is 'n lieflike selfsorghuis op 'n plaas in die Noord-Kaap, en is ideaal vir 'n groot gesin of ...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer