Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
116 lekke plekke om te bly
Veenwouden Gastehuis word deur die eienaar bestuur en bied gastekamers in Jacobsdal. Dié gastehuis is ideaal vir oo...
Jacobsdal Inn is 'n stylvolle boetiekhotel wat gesofistikeerde oornagverblyf in die hartjie van Jacobsdal bied. Hie...
Mattanu Privaat Wildreservaat is in die skaduwee van inheemse kameeldoringbome geleë. Dié wildreservaat word deur '...
Kolkop Safari is op 'n plaas 70 km vanaf Kimberley op die N12 geleë. Die plaas is 15 km van Mokala Nasionale Park a...
Buffelcor Blikkiesdorp
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer