Geverifieerde Resensie
Kimberley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kimberley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 791 resensies.
"Is 'n mooi dorp, alhoewel ons deur die aand en vroeë oggendure daar deur is, het ons wel 'n probleem gehad met die name van strate, wat nie aangedui word nie. En natuurlik die potholes."
"Baie jammer om te sien dat die geskiedkundige area so vervalle geraak het."
"The Big Hole was a little bit of a disappointment when we were told the tram and skittle play was unavailable as they had not been fixed. Overall my children loved it. They found it very educational and enjoyed walking through the mining town. They said it made them feel like they were back in the past."
"Overall impression is that Kimberley central areas have deteriorated sadly in the last few years."
"Geseënd met goeie reën in Kimberley en die omgewing. Jammer oor die agteruitgaan van so pragtige dorp soos die res van ons land."
"Very good and other tourist destinations were closed on Saturday. Would be nice if they were open during the weekend."
"Baie besienswaardighede in die omgewing - jy het ten minste 2 tot 3 dae nodig om alles te gaan besigtig."
"Baie vuil en swak onderhoud in die sentrale sakekern, en sommige areas lyk baie onveilig. Komende van Pretoria is dit nie baie snaaks vir ons nie, maar is dit weereens vir ons duidelik na ons vakansie deur die Wes-Kaap dat die res van die provinsies se standaarde baie ver tekort skiet."
"Kimberley het besonder baie geskiedkundige en kulturele besienswaardighede. Die winkelsentrums is almal binne bereik van al die gastehuise wat ons al besoek het. Die middestad is ietwat verwaarloos wat 'n jammerte is."
"Ons het besluit om oor te slaap en sommer die kinders geneem na die Groot Gat Museum asook Magersfontein Museum."