Geverifieerde Resensie
Kimberley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kimberley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 791 resensies.
"Kimberley is incorporated as a compulsory stopover on some of my 'World in one country' tours."
"I love Kimberley and travel there often. I know my way around so I have no problem with Kimberley at all. Simply love to travel there."
"Mooi, netjiese buurt in die ouer deel van Kimberley, maar huise is goed in stand gehou en mooi tuine orals te sien."
"They need to extent the tour at the Kimberley mine. It is to short and rushed. "
"Daar is soveel geskiedenis buiten die Groot Gat en sal weer terug moet gaan om alles te kan gaan besigtig."
"Die dorp kort regtig aandag. Daar is groot gate in die pad en die plek is bestrooi met rommel. Teleurstellend as jy kan onthou hoe dit eers gelyk het."
"Die "Big Hole" is natuurlik Kimberley se groot aantrekkingskrag en basies sy enigste aantrekkingskrag. Die ontwikkeling om die groot gat om toeriste die gat en geskiedenis te wys is goed en maak 'n goeie indruk."
"Baie beïndruk met die Big Hole toeristebestemming, behalwe vir die gat is die hele plek baie mooi en netjies en meer as wat mens verwag."
"Ons het slegs deurgereis. Lindene was nie 'n toeristebestemming vir ons nie."
"Daar is vir seker dele van die dorp wat dringend aandag nodig het en nie goed op die oog val nie, veral die middedorp wat op die pad is na die Oopmyn."
"Soos die res van Kimberley word die paaie nie onderhou nie en slaggate is oral in Kimberley, Lindene ingesluit. Dit is nie 'n refleksie op die gastehuis nie, maar wel op die Sol Plaatjie munisipaliteit se swak onderhoud."