Geverifieerde Resensie
Klein Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2950 resensies.
"'n Pragtige dorp met vriendelike mense en veelsydige besienswaardighede vir almal."
"Probeer die roete langs die Kamanassierivier tussen Dysselsdorp en Uniondale."
"Was nie veel beïndruk met Wilgewandel nie, maar Cango Wildlife Ranch was great veral met kinders. Lekkerste plek vir uitspan en 'n dag spandeer."
"Baie mooi, skoon dorp met pragtige ou, mooi instandgehoude geboue met genoeg winkels om aan die behoeftes te voldoen. Pragtige Spar met alles wat nodig is vir selfsorg!"
"Kan net vir almal betrokke weer dankie sê vir die heerlike verblyf. Renee, veral, was vriendelik en het al ons vrae beantwoord en was baie behulpsaam. Dankie!"
"Oudtshoorn is a beautiful and relaxing setting in the Karoo with friendly people and enough entertainment for all. Great place to visit with lots of great places to eat and enjoy a wonderful holiday. "
"Would like to explore this city more. Laid back and relaxed, where stores are closed on a Saturday afternoon and Sundays."
"Our host recommended a great restaurant, 22 Church Street, just down the road, and made a booking for us. We had a super meal, great food, lovely atmosphere. We just walked down the road to get there and back, very safe. "
"Great places to visit for the bucket list. The Cango Caves is a must with a professional guides and staff that are friendly who greet everyone with warmth. A lovely destination to visit. "
"Wat kan mens se van die Karoo, jy is of lief vir sy natuurlike skoonheid of jy is nie lief vir hom nie. Het nog altyd van die Karoo gehou, baie lief geword vir hom, toe ek nog in die Karoo gebly het, verlang nog baie dae terug."
"Was al paar keer in Oudtshoorn en elke keer ontdek jy nuwe besienswaardighede."
"Die belangrikste punt omtrent De Rust is dat die ingang is vir die pragtigste reis deur die Meiringspoort (die mooiste natuurskoon in die hele SA)."