Geverifieerde Resensie
Kleinmond
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kleinmond bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 617 resensies.
"Die Lagoon het nou 'n getypoel en dit is baie lekker vir kinders om in te speel. Dit het ook baie lekker stalletjies wat allerhande snoeperye en speelgoed en klere verkoop."
"Kleinmond is ’n fantastiese dorpie aan die kus van die Wes-Kaap en ’n goeie, naby geleë bestemming vir ’n naweekwegbreek!"
"Die dorp brei omtrent uit! Beskik oor die nodige dienste en geriewe en staan terug vir geen ander kusdorp nie."
"Dis baie mooi en netjies, die mense is baie vriendelik. Die natuur is verskriklik mooi."