Geverifieerde Resensie
Knysna
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1335 resensies.
"We love visiting Knysna and all along the garden route. Beautiful beaches, Saturday markets and lovely drives in the indigenous forests. Always sad to leave."
"Knysna en omgewing bied waarde vir jou geld. Die omgewing is asemrowend mooi. Die area het vir seker baie om aan te bied vir enige vakansieganger van alle ouderdomme. Vir die avontuurlustige besoeker is daar 'n magdom van dinge om buite in die natuur te doen. Die Tsitsikamma Natuurreservaat is net een en 'n half uur se ry vanaf Knysna en het baie om te bied vir die avontuurlustige natuurliefhebbers, van ziplining tot staptoere in die woud. As iemand wat die wêreld al plat gereis het, kan ek vir seker Knysna aanbeveel as 'n wêreldklas vakansiebestemming."
"Knysna is een van die kus dorpe, genoeg om te doen deur die dag en kan sommer uitry na die omliggende dorpe vir aktiwiteite."
"'n Juweel om te besoek. Uitstekende basis om 'n week te bly en die Tuinroete te verken."
"Lekker "gewone" winkels, ook boekwinkels en baie goeie eetplekke. Natuurlik is die natuurskoon 'n pluspunt. Knysna se mense se vriendelik en hulpvaardig. Ek voel tuis daar."
"Knysna is 'n plek waar jy kan gaan rus en die mooi landskap kan waardeer."
"Pragtige plek met ’n egte gemeenskap gevoel. Die mense hier is vriendelik en die omgewing mooi skoon. Dis die perfekte bestemming vir ’n wittebrood of ’n rustige vakansie naby die see."
"Knysna is a lovely base for exploring the Garden Route with all its beautiful walks and interesting places to explore."
"Knysna is 'n paradys op sy eie. Dit is 'n wegbreek van jou normale daaglikse lewe. Daar is oneindig baie goed wat jy kan doen."
"Best of all worlds, awesome forests, sea, beaches, chilled town, awesome people, restaurants. I love Knysna, gonna be my home some day."
"We were so impressed by the effortlessly warm and friendly service at all the restaurants we went to."
"Knysna se buzz is bietjie af, ek neem aan dis aas gevolg van Covid. Verkies meer Sedgefield se rigting."
"Net baie besig, ek sal nie daar wil bly vir die hele vakansie nie, maar dit was 'n baie mooi en aangename ondervinding."
"Sad to see how Covid has played havoc in the tourist industry. Restaurants closed, shops closed, B&B's closed - a bad state of affairs"
"Due to Covid it's quieter than usual re activities, facilities and restaurants. The town's main streets have various road works on going for nearly a year. The Waterfront is open and various shops are under renovation."