Indien jy Koffiebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Koffiebaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koffiebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Coffee Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Koffiebaai akkommodasie
11 lekke plekke om te bly
Gecko's Place bied 'n hele rits akkommodasie-opsies. Gaste kan kies tussen 'n gesinskothuis vir 6 mense en 5 bykome...
Cosy Posy Boutique Hotel is in die hartjie van die Oos-Kaap in Lusikisiki, aan die Wildekus. Die gashere sien uit d...
Destiny Cottage Mbotyi is 'n selfsorgkothuis met 'n aparte ingang wat op die bestuurder se eiendom in Mbotyi, Lusik...
Hierdie interessante stranddorpie op ons Wildekus is sowat 250 km suid van Durban, en het 'n populasie van ongeveer 600 mense. Koffiebaai kry waarskynlik sy naam van 'n vragskip vol koffiebone wat in 1863 hier gestrand het. Daar is egter baie ander verhale oor die naam wat die rondte doen, soos dat... Lees meer