Geverifieerde Resensie
Komatipoort
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Komatipoort bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 123 resensies.
"Ek en my suster, wat saam met ons was, is in Komati en Nelspruit gebore, dis 'n plek wat op 'n mens groei."
"Komatipoort is naby Kruger en grenspos na Mosambiek wat dit 'n goeie oornag-ligging gee."
"It is a place to stop over for the night or use as a base for visiting the KNP, Crocodile Bride so close and with accommodation pricey in the park this is an option to think about."
"Komatipoort kan gerus kapitaliseer op die vakansieperiodes en nie toe wees op vakansiedae oor dié tyd nie. Die beperking oor waar om te eet is absoluut belaglik. Mens sal nie dink dat die toerismebedryf swaar gekry het in 2020 as jy kyk hoe "oop" die plekke hier is nie."
"Pragtige dorp, met 'n pragtige omgewing en uitstekende golfbaan met goeie etes by die Klubhuis."
"Gerieflik naby die wildtuin met heelwat akkommodasie beskikbaar. Van die woondele is mooi, maar dele van die hoofstraat lyk egter nie goed nie. Maak dus seker dat jou akkommodasie goed geleë is."