Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kroonstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kroonstad akkommodasie
48 lekke plekke om te bly
Marculem Guest Farm is op 'n werkende plaas naby Virginia en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. V...
Bundu River Lodge is 'n selfsorg-vakansiebestemming sowat 16 km vanaf Ventersburg langs die N1. Dit bied 'n rustige...
Thompson Manor Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Bothaville, 'n klein dorpie in die Vrys...
Lindley Hotel is 'n historiese landmerk in die dorpie Lindley in die Vrystaat. Die kamers is sorgsaam gerestoureer....
Bothastreet Guesthouse bied oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Bothav...
Kroonstad is in 1855 gestig en vandag die derde grootste dorp in die Vrystaat. Dis 'n paradys vir avontuurlustige toeriste en diegene wat fanaties oor ons land se geskiedenis is! Gaan speel 'n potjie gholf in die dorp, vang vis in die Valsrivier of op Bloemhoek-dam, en ry boot op Serfontein-dam.|... Lees meer