Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kroonstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kroonstad akkommodasie
48 lekke plekke om te bly
Die Blikhuis Gastehuis is 'n rustieke gastehuis in die hartjie van Parys. Dit is ideaal vir enkelreisigers of paart...
Von Eischwede' Rust
Lilibeth Guesthouse is 'n pragtige huis in Parys wat veilige en gerieflike verblyf aan 'n gesin, groep vriende of s...
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat bied selfsorgverblyf in Parys aan. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na ...
Stonehenge River Lodge
Stonehenge River Lodge is sowat 13 km buite Parys en 21 km vanaf die Vredefortkoepel wat 'n Wêrelderfenisgebied is....
Kroonstad is in 1855 gestig en vandag die derde grootste dorp in die Vrystaat. Dis 'n paradys vir avontuurlustige toeriste en diegene wat fanaties oor ons land se geskiedenis is! Gaan speel 'n potjie gholf in die dorp, vang vis in die Valsrivier of op Bloemhoek-dam, en ry boot op Serfontein-dam.|... Lees meer