- Amanzimtoti(265)
- Ashburton(4)
- Ballito(796)
- Bergville(7)
- Drummond(6)
- Dundee(15)
- Empangeni(7)
- Eshowe(10)
- Estcourt(9)
- Greytown(5)
- Hibberdene(70)
- Hillcrest(21)
- Hilton(32)
- Hluhluwe(43)
- Howick(50)
- Ifafa Strand(3)
- Ixopo(2)
- Jozini(17)
- Kingsburgh(141)
- Kokstad(8)
- Ladysmith(20)
- Mandini(2)
- Margate(973)
- Mbazwana(3)
- Melmoth(4)
- Mkuze(11)
- Mooi River(7)
- Mount Edgecombe(1)
- Mtubatuba(4)
- Mtunzini(24)
- New Germany(8)
- Newcastle(43)
- Nottingham Road(90)
- Palm Beach(19)
- Paulpietersburg(8)
- Pennington(53)
- Pongola(27)
- Port Edward(214)
- Port Shepstone(169)
- Richardsbaai(81)
- Scottburgh(68)
- Shelly Beach(94)
- Ulundi(3)
- Umhlanga Rocks(26)
- Underberg(67)
- Utrecht(6)
- Uvongo(407)
- Vryheid(25)
- Winterton(7)
- Battlefields(54)
- Dolfynkus(919)
- Drakensberge(643)
- Hibiskuskus(1774)
- Highmoor(12)
- ISimangaliso Wetland Park(155)
- Midlands Meander(199)
- Natalse Middellande(346)
- Ndumo Game Reserve(1)
- Noordelike Drakensberge(19)
- Noordkus(1605)
- Olifantkus(287)
- Oribi Gorge Natuurreservaat(2)
- Scheepersnek(1)
- Sentraal Drakensberge(129)
- Suidelike Drakensberge(182)
- Suidkus(2257)
- Tembe Nasionale Olifantpark(1)
- Vallei Van 'n Duisend Heuwels(114)
- Westbrook(26)
- Zoeloeland(432)
Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
KwaZulu-Natal akkommodasie
Bladsy 253 - 5567 lekke plekke om te bly
River Crossing bied gerieflike selfsorgverblyf in Champagne Valley in Sentraal Drakensberg. Die perseel bied 'n rus...
Three Tree Hill Lodge is 'n intieme lodge aan kant van 'n rotsagtige heuwel met 'n uitsig oor die Mfazimnyama-valle...
The Springbok Lodge is in die Nambiti Privaat Wildreservaat. Dié reservaat is 'n bewaringsarea met 11,000 hektaar o...
The Beach Bungalows is 2 lieflike selfsorg-vakansiekothuise in Zinkwazi Beach, KwaZulu-Natal. Dit bied slaapplek aa...
17 Bronze Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-woonstel met 'n lieflike see-uitsig. Die woons...
Oasis Vakansie Oord is 'n bekoorlike oord in Uvongo, 'n kusdorpie in die hartjie van die Hibiskuskus. Dié dorp bied...
Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag... Lees meer